Hierdie besigheid om kleintjies
op te lei vir die lewe...dit is 'n
verbysterende proses
Daaglikse program by Oopsy Daisy
By Oopsy Daisy, volg ons 'n program elke dag, maar dit is aanpasbaar, om toe te laat vir Pret of onverwagte pret!
6:30 - 8:00 Aflaai
8:00 Ontbyt (verskaf deur die skool)
8:30 - 9:00 Sirkeltyd - Nuwe tema elka 2 weke, plus 'n syfer, kleur, vorm en letter.
9:00 Opruim en Snoep tyd (verskaf deur die ouers)
9:30 - 10:30 Klaskamer aktiwiteite (kuns/kunsvlyt handewerk)
10:30 - 11:30 Buitemuurse Aktiwiteite en Vryspel
11:30 Opruim en Middagete (verskaf deur die skool)
12:00 - 1 pm Vryspel en opteltyd(halfdag maats)
Nasorg:
1:15 - 2:30 pm Slaaptyd
2:30 - 3:30 pm Opruim, toilet roetine, en Broodjies & vrugte (Verskaf deur die skool)
3:30 - 5 pm: Vryspel, kunswerk & opteltyd
5:00 - 5:30 pm: Wag klas (grasie periode)