

Wanneer ons kinders spel ontken, ontken ons hul die reg om sin te maak van die wêreld
-Erika & Nicholas Cristakis
HALFDAG
VOLDAG
3 DAE WEEK
TYE: 6:30 vm - 1:15 nm
Maandag tot Vrydag
Sluit in 2 etes -Ontbyt & middagete (voorberei by die skool) & alle Kurrikulum & Kuns materiale.
Aansluit Admin fooi (Eenmalig)
R250-00
Maandelikse fooi
R3242-00
Deposito (Vir Kennis Maand)
R3242 -00
Tye: 6:30 vm - 5:30 nm
Maandag tot Vrydag
Sluit in 3 etes -Ontbyt, middag-
ete & broodjies na slaaptyd (voorbeirei by die skool) & alle Kurrikulum & kuns materiale.
Aansluit Admin fooi (Eenmalig)
R250-00
Maandelikse fooi
R3710-00
Deposito (Vir Kennis maand)
R3710 -00
Tye:
Halfdag: 6:30 vm - 1:15 nm
Voldag: 6:30 vm - 5:30 nm
Halfdag: Sluit in 2 etes & alle Kurrikulum & Kuns Materiale.
Voldag: Sluit in 3 etes en alle Kurrikulum & kuns materiale.
Aansluit Admin fooi (Eenmalig)
R250-00
Maandelikse fooi
Halfdag: R2200-00
Voldag: R2600-00
Deposito (Vir Kennis maand)
Halfdag: R2200-00
Voldag: R2600-00
Oopsy Daisy Speel Akademie hardloop volgens die 4-kwartaal publieke skool kalender.
Oopsy Daisy is gesluit gedurende naweke, publieke vakansiedae & skool vakansiedae.
Gedurende skool vakansies is ons oop en hardloop 'n vakansiesorg program. Ons is wel gesluit oor die Desember vakansies (sluit op die 15e Desember)
-
Fooie is betaalbaar oor 12 maande (Januarie tot Desember).
-
Die deposito sal gebruik word vir die kennismaand. Dit beteken dat u nie met die kennismaand skoolgeld sal betaal nie. Die deposito kan oor 3 maande afbetaal word.
-
Ons het twee verpligte buitemuurse aktiwiteite per week @ R140/month oor 11 maande direk betaalbaar aan die aktwiteite. Hierdie aktiwiteite is: Wiggle and Jam (Musiek ontwikkelings program) en Penguin Play (Groot motoriese & sport ontwikkelings program).

