top of page


Speel is ons brein se
gunsteling manier
van leer
- Diane Ackerman
Die gallery wys net 'n paar van die vele pret, opwindende en opvoedkundige aktiwiteite wat ons doen by Oopsy Daisy Speel Akademie. Elke dag is 'n leer geleentheid, en met vele spesiale en georganiseerde gebeure op geleentheid, help dit om verder elke kleuter se ervarings te verbeter!
Pret, Speel & Leer by Oopsy Daisy Speel Akademie





bottom of page